Die son sak op ‘n lang dag…
Pragtige foto geneem by De Zeekoe in Oudtshoorn.
Fotograaf: Elsie Bornman.
Pragtige foto geneem by De Zeekoe in Oudtshoorn.
Fotograaf: Elsie Bornman.
‘n Paar heelike goggas wat opduik so in die eksamen- en toetsvraestelle.
Die ouderdomme van die studente is ongelukkig nie bekend nie…
——
Egipteland was bewoon deur mummies en hulle het almal in hierdie griewe geskryf. Hulle het in die Sarah-woestyn gewoon. Die klimaat was só erg dat al die inwoners op ander plekke moes bly.
* Moses [...]
Hulle noem hom die “Sky Angel Cowboy”…
13-jarige Logan Henderson het die radiostasie KSBJ Christian Radio in Texas geskakel met ‘n wonderlike boodskap. Dit was oorspronklik in Desember 2007 uitgesaai. Die inspirerende telefoongesprek tussen die jonge Logan en die omroeper het spoedig oor die wêreld heen versprei.
Klik op die skakel om te kan kyk.
http://www.cbn.com/CBNnews/290621.aspx
Na die verwoestende brande einde verlede jaar in Gordonsbaai, het ons hierdie getuienis ontvang. Dit is beslis die moeite werd om dit te lees.
Baie dankie aan Mariaan Kritzinger wat dit (en ook die foto’s) aan ons gestuur het:
Agtergrond:
Vanaf Augustus verlede jaar het ek besef ek is nie op ‘n plek waar die Here my konstruktief [...]
Dankie aan Johann Diedericks en Etreizia Fourie vir die foto’s!
Indien jy mooi foto’s en inspirerende stories met ons wil deel, stuur dit na mariska@rippel.co.za.
Pragtige foto’s geneem deur ons eie Kobus Rudolph!
Kamera: Nikon D300. Lens: Nikkor VR 70-300mm.
Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Kolgans se verbyvlug. Kamera: Nikon D300. Lens: Nikkor VR 70-300mm. Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Fotograaf: Kobus Rudolph.
Stuur jou foto’s en inspirerende stories na mariska@rippel.co.za. Meld, indien moontlik, die fotograaf se naam en waar [...]
Ons ontvang soveel e-posse met mooi foto’s en inspirerende boodskappe, dat ons dit graag met jou wil deel.
Jy is welkom om pragtige foto’s en stories te stuur na mariska@rippel.co.za. Meld asseblief, indien moontlik, waar die foto geneem is en wie die fotograaf is.
Hier is solank een…
(fotograaf en plek onbekend)