Goedkoop teen-kapings-toestel
Met een van hierdie menere in jou motor, behoort jy oukei te wees …
Met een van hierdie menere in jou motor, behoort jy oukei te wees …
Dit is maar stil op die musiekfront so vroeg in die jaar. Die groot kunstenaars het CD’s vrygestel net so voor Kersfees en dit voel so al asof daar ‘n droogte is aan nuwe plaaslike musiek op die oomblik.
‘n Paar CD’s wat jy egter kan aanskaf, indien jy nog nie het nie, is Romanz se My [...]
Dit lyk of Bok van Blerk kompetisie het. Kyk na dié video en besluit self.
movie_0001