Foto’s: Dag van Gebed, 20 Maart 2009
Vanaf middernag op Vrydagoggend, 20 Maart, het Rippel 90.5 sy deure oopgemaak as deel van die Nasionale Dag van Gebed. Rippel 90.5 wou hom spesiaal voor God verootmoedig en ons land voor die komende verkiesing aan Hom opdra.
Luisteraars, predikante, en Rippel 90.5-omroepers het dwarsdeur die nag gebid, God geloof, uit die Skrif gelees en die knie [...]