MOEDERSDAG-”MAKEOVER”. Hoe om te stem?
STEM NOU vir die ma wat jy dink die BESTE lyk na haar makeover in die Rippel 90.5 en Centurion Mall se “Makeover-kompetisie” en jy kan R1000 in Centurion Mall-koopbewyse wen!
Hier is drie maklike stappe:
1) In die Rippel-blog klik weer op die “Moedersdag-Makover Kompetisie” skakel. Dis aan die REGTERKANT van die skerm, onder CATEGORIES.
2) Kyk [...]