Simply Slim - after two months. Testimony by Nikki Wiers

“After just two months on Simply Slim we have seen great results. Our team ( Pieter , Nikki ,Magdelt )  have lost a total of about 38kgs so far.
 The wonderful thing about the product is that you only take one pill a day .You don’t have to worry about an intense lifestyle change if you [...]

Read Users' Comments (0)

Die TekkieKlub gaan dieretuin toe! Junie 2009

Hierdie is slegs ‘n paar van die foto’s wat by die Dieretuin geneem is. Indien u foto’s wil bestel, kan u CARMEN BOTHA skakel by 072-405-5561.

Read Users' Comments (0)

“Respek vir individuele verskille”

Respek Vir Individuele Verskille
 
  Liefde as respek beteken dat jy agting en bewondering het vir jou maat se goeie eienskappe en vermoëns. Liefde as respek wil jou maat ook ondersteun ten opsigte van daardie eienskappe wat nie altyd waardering uitlok nie. Dit beteken jy erken as haar of hom as ‘n mens. Ons is almal [...]

Read Users' Comments (0)

“Gebruik positiewe taal”

Gebruik Positiewe Taal
 
Wanneer ons kommunikeer moet so ons so praat dat ons maats bereid sal wees om te luister.   Ons boodskappe word verduister deur die manier waarop ons met ons maats praat.
 
Ons moet so praat dat ons maats die boodskap wat ons wil oordra, hoor. Trouens eintlik bedoel ek dat hulle bereid sal wees om [...]

Read Users' Comments (0)

“Die rol van die hart”

Die Rol van die hart
Die rol van die hart is om ou bloed te pomp na die longe en nuwe bloed met suurstof te pomp na die liggaam. Die emosionele hart neem die irriterende roetine van die lewe verwerk dit en pomp nuwe vars lewe in die lewe en die huwelikslewe in.
 
Wanneer jou hart geen [...]

Read Users' Comments (0)

Baie geluk, Hennie Koortzen!

Die Sportjoernalis van die Jaar-toekenning, het – sedert dit in 1980 deur Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) in die lewe geroep is – met rasse skrede gegroei tot een van die mees gesaghebbende toekennings vir sportverslaggewers in Suid-Afrika.
 
Die toekenningseremonie het op 29 Junie tydens ‘n glansryke banket by die Sandton Sun plaasgevind. ‘n Rekordgetal van 450 inskrywings [...]

Read Users' Comments (0)