Simply Slim - die afloop

Simply Slim se direkteure (v.l.n.r): Marius Venter, Mariesa Troskie en Dirk Uys.
Ses Rippel 90.5-aanbieders is uitgedaag om aan ‘n gewigsverlieskompetisie van Simply Slim deel te neem. Dit sou 3 maande duur.
 
Twee spanne van drie lede elk het deelgeneem.  Die lede van Span 1 het saam 266,3 kg geweeg met die aanvang van die kompetisie, terwyl [...]

Read Users' Comments (0)

“SA, draai terug na God!”

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Die voorlopige program vir die Turn2God-Staatsteaterfees:
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronell Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
 
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
 
17 Sept-  Danie Botha, Riana Nel, Nedine Blom,  Wian Vos, Louis Brittz
 
18 Sept -  Krisstel,Louis Brittz,  Lagnes,  Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
 
19 Sept - Bobby [...]

Read Users' Comments (0)

Buite-uitsending, Menlyn Multifranchise, 22 Augustus

 

Baie dankie aan Marie Coetzer vir die mooi foto’s.

Read Users' Comments (0)

Kyk! Pumbaa en Tamone!

Hakuna Matata. Ons het altyd geweet hulle bestaan…
(ongelukkig weet ons nie waar die foto geneem is nie).

Read Users' Comments (0)

Daar het jy dit…

Read Users' Comments (0)

High School Reunions: Elandspoort en Hermanus

1974 Elandspoort High School Reunion
35 year Reunion
Date: 16-18 October 2009
Contact: Neels Opperman - 082 856 8363
Or Freda Pollard - 012 338 2051 (Office hours)
 
2.    1972 High School Hermanus Matrics Reunion
Date: 26 September 2009 
Hermanus Primary School, the old High School Hermanus Lapa
Informal Braai.
 
Contact: Marieta Coetzer (Martha van Wyk)
 082 976 8336 or email: marietac@transfin.co.za

Read Users' Comments (0)

Princess Christian-tehuis vir senior burgers - Spesiale oggendtee

The Princess Christian Home
Caring for Senior Citizens Since 1904
  
Princess Christian Tehuis is ‘n nie-winsgewende organisasie wat spesialiseer in die versorging van verswakte bejaardes en diegene wat ly aan Alzheimer-siekte.  Die hoeksteen van die Tehuis, wat begin het as ‘n sopkombuis gedurende die Anglo-Boere Oorlog, is op 24 September 1904 deur Koningin Victoria se dogter, Princess [...]

Read Users' Comments (0)

Pieter de Necker - NA Simply Slim

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Pieter het 13.68 kg in vetmassa verloor.

Read Users' Comments (0)

Magdelt Julyan - NA Simply Slim

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
“Ek het nog altyd gesukkel om met ‘n dieet te begin. Simply Slim laat jou begin dieet sonder dat jy agterkom. Drink net die pil en gaan aan met jou lewe.
Sorg net dat jy ten minste elke uur ‘n glas water. Daarna gebeur die res vanself.
Ek was baie dors en het nie aan eet gedink [...]

Read Users' Comments (0)

Baie geluk, slanke Nikki!

Nikki Wiers is die waardige wenner van die Rippel 90.5- en Simply Slim-uitdaging.
‘n Pragtige en slanke Nikki het ‘n ongelooflike 25 kg verloor, en dit na net drie maande.
Jy’s ‘n inspirasie, Nikki…
 
 
 
 
 
 
 
 
 
NIKKI SE GETUIGSKRIF:
 ”Na slegs twee maande wat ek Simply Slim gebruik, het ek uitstekende resultate gehad - ek het 17.7 kg verloor!
 ’n Wonderlike aspek van [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 1 of 2  1  2 »