Simply Slim - Anne Boyes

Baie geluk, Anne Boyes, met jou nuwe, slanke figuur!

Read Users' Comments (0)

PLEASE help the Animal Ambulance!

This is an email Rippel 90.5 received from animal_ambulance@goggaconnect.co.za

…”We have raised R2550.00 so far toward the plot thank you, please help we just cant give up……
 
I have to go the the city council today I believe I need a permit now, this permit will give me a bit more time I believe.

 
Yesterday we had the [...]

Read Users' Comments (0)

Geref. Kerk Lyttelton, Basaar - 6 & 7 November

Die Doppers van die Gereformeerde Kerk Lyttelton, op die hoek van Stasiestraat en Monumentlaan in Lyttelton, Centurion hou ‘n lekker Dopperbasaar op 6 en 7 November 2009.
 
Dit is geskoei op ‘n plattelandse lees en ons het ‘n plaasstal met konfyte, gemmerbier, beskuit en dan kry ons 7 ton vars groente wat Vrydag 6 Nov [...]

Read Users' Comments (0)

Reünie: Oudlede van korrektiewe dienste, 8 November

Ons gaan weer reunie hou vir alle oud-Korrektiewe Dienste Lede:
 
Besonderhede is:
Waar: Monument Braai-area
Wanneer: 8 November 2009 vanaf 10:00
Koste: R5,00 per motor toegang
              R25,00 per gesin vir fasiliteite
 
Bring saam: Stoele, hout as jy wil braai, eetgerei, piekniekmandjie (tafeltjie as julle een het)
 
Laat weet asb as julle gaan kom:
Paul: 0827564566
Erika: 0825795654

Read Users' Comments (0)

“Wild at Heart”-kamp, 20 - 22 November

Read Users' Comments (0)

Steve Hofmeyr kom loer in! 14 Oktober 2009

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Riaan Grobler gesels met Steve Hofmeyr in die ateljee.
(Baie dankie aan EMI vir die foto’s)

Read Users' Comments (0)

Shalom Aanbiddingsentrum Konferensie, 1-8 November

 
SHALOM Aanbiddingsentrum bied ’n Konferensie aan met DEON HOCKEY en DANIE SLABBERT
 
DATUM:        Vanaf SONDAG 1 November om 09:00 tot SONDAG 8 November
PLEK:             SHALOM Aanbiddingsentrum
h/v Dr Swanepoel and 3de WEG 
MONTANA

KONTAK:     Kobus de Lange
                        (012) 548 9853
                        079 498 9228
 

Read Users' Comments (0)

Bybelse ete, 14 November 2009

Die NG Kerk Magaliesfort bied ‘n Bybelse ete aan.
 
Wanneer: 14 November 2009
Waar: Hoek van Killick & Louis Trichardt Straat
Les Marais
Tyd: 18:30
Drag: Bybelse tyd
Koste: R25,00 per persoon
 
RSVP: Voor of op 8 November 2009 by Magda Coetzee
082 652 5747 of Santie Fourie 082 889 4261
 
 

Read Users' Comments (0)

Alleenlopersamekoms, 8 November

ALLEENLOPERSAMEKOMS
8 November 2009
Centurion.
 
Alleenlopers, geskeides, weduwees en wewenaars kuier gesellig saam.
Ontmoet nuwe vriende en vriendinne van oral.
 
Middagete ingesluit
 
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
012 667 5317
Sel 076 105 7747
online446960@telkomsa.net

Read Users' Comments (0)

AANSOEKVORM

AANSOEKVORM OM LID TE WORD VAN RIPPEL 90.5 FM
Artikel 21 Maatskappy(1995/000979/08)

Tags: , ,

Read Users' Comments (0)

 Page 2 of 2 « 1  2