VKTK: “Sir, there’s an elephant in the hotel”

ELEPHANTS AT MFUWE LODGE
 
A regular occurrence at the Mfuwe Lodge in the South Luangwa National Park in Zambia.
Where the lodge was unwittingly built on the Elephant’s traditional path through to some wild mango trees on the property.
The herd of a dozen or so elephants walk through the lodge’s reception area at least twice a day [...]

Read Users' Comments (0)

Pretoria & Limpopo TOY RUN: 29 November 2009

        
 
 
                                                                                             ______________________________________________________________________________________
 
Motorcycle Toy Run & Bikers That Care                                                              16 November 2009
PO Box 135, Radium 0483
Cell:  084 919 5990
Fax:  086 611 2447
Email: chris@brielbouers.co.za                
 
 
PRETORIA & LIMPOPO TOY RUN 2009: 29 NOVEMBER 2009
 
Die motorfiets Toy Run het in 1982 begin en word hierdie jaar vir die 27ste keer aangebied. Dit is die eerste jaar wat Pretoria [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 17 November om 08:00

Die nuus om agtuur:
***Die selfoon operateur MTN gaan sowat sewe persent  van sy personeel in Suid-Afrika afdank weens die resessie en verhoogde mededinging wat sy bedrywighede in Suid-Afrika aan bande lê.
MTN het gister bevestig dat hy sowat 403 permanente werknemers oor die komende maande gaan afdank.
Selfoonoperateurs sukkel afgesien van die resessie met ‘n versadigde mark, [...]

Read Users' Comments (0)

Agrifica en Landbou Navorsingsinstituut OPE DAG - 25 November

Op die 25ste November hou Agrifica en die Landbou Navorsingsinstituut ‘n ope dag vir mense wat landbou gesind is.
 
Die Agrifica Agritech Expo gaan nou onderdak plaasvind by die Tshwane Events Centre of te wel die Pretoria Skou Gronde soos dit beter bekend staan. Mense moet Ingang G2 in Souter Straat gebruik om in te kom. [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 16 November om 11:00

Die Nuus om Elf
***  Die name is bekendgemaak van die drie mense wat in gister se
vliegtuigongeluk in Windhoek dood is.
Hulle was die Suid-Afrikaanse vlieënier, Dhaien Govender, ‘n Namibiese sakeman, Chrissie Schubert, en nog ‘n Namibiese burter, Gernot Zimmerman.
Die ligte vliegtuig het vroeg gisteroggend neergestort pas nadat dit by die Eros-lughawe onderweg na Ngiva in die [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 16 November om 08:00

Die Nuus om Agt
***  Vier mans is dood nadat gewapende mans gisteroggend op klante in ‘n
sjebeen by die Nancefield-jeugherberg in Soweto losgebrand het.
Die polisie se superintendent Kay Makhubela sê klante het sorghum-bier sit
en drink toe twee gewapende mans blindelings op hulle begin skiet het.
Die motief vir die skietery is onbekend en niemand is tot dusver [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 13 November om 11:00

Die Nuus om Elf
***  Die departement van Binnelandse Sake - wat onder meer vir die opsporing
en deportasie van onwettige immigrante verantwoordelik is - het geen idee
hoeveel onwettige buitelanders in die land is nie.
Die minister, Nkosazana Dlamini-Zuma, het op ‘n media-inligtingsvergadering
by die Parlement gesê dit is moeilik om so ‘n syfer te verskaf .
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 12 November om 08:00

Die Nuus om Agt
***  Die minister van Sport, Makhenkesi Stofile, en sy ministerie is steeds
ongelukkig oor die insluiting van die stut, Tendai Mtawarira, in die
Springbokspan wat vanaand in Toulouse teen Frankryk speel.
Mtawarira, wat al in 19 toetse vir Suid-Afrika gespeel het, is ‘n Zimbabwiër
wat nie ‘n Suid-Afrikaanse paspoort het nie.
Die ministerie sê Mtawarira is nes [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 12 November om 13:00

PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
 
In die nuus om eenuur:
 
**Twee polisiebeamptes in Mpumalanga vas oor korrupsie.
 
**Eskom verkry leningswaarborge van die regering.
 
**En Russiese tweeling deur dronk man uit hoë gebou gegooi.
 
*** Twee Mpumalanga polisiemanne is in twee afsonderlike voorvalle weens beweerde korrupsie in hegtenis geneem. Die polisie se kaptein Leonard Hlathi sê die eerste polisiebeampte is [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 12 November om 11:00

PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
 
Die nuus om elfuur:
 
***Die regering gaan na verwagting vandag uiteindelik sy stilswye oor die gebeure by Eskom verbreek wanneer die minister van openbare ondernemings, Barbara Hogan, in die Nasionale Vergadering ‘n verklaring hieroor sal doen.
Dit volg te midde van die afgelope dae se verwarring oor wie nou eintlik in [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 2 of 6 « 1  2  3  4  5 » ...  Last »