NUUS: 12 November om 08:00

PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
 
Die nuus om agtuur:
 
***Polisie in die Vrystaat het vyf mense in hegtenis geneem wat blykbaar lede van ‘n sindikaat is wat vervalste leerling- en bestuurderslisensies in Bloemfontein en omgewing verkoop het.

Die verdagtes, onder wie ‘n klerk by ‘n toetsentrum in Bloemfontein , is tydens klopjagte op verskeie huise in die [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 11 November om 13:00

PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
 
In die nuus om eenuur:
 
**Japanse sokkerspan teen hoë misdaad gemaan.
 
**Julius Malema weer die teiken van spottery.
 
**En minstens agtien mense dood in Zambiese padongeluk. …
 
***Die Japanse sokkerspan wat  eerskomende Saterdag in ‘n vriendskaplike wedstryd teen die 2010 wêreldbeker  gasheer Suid-Afrika in Durban speel,  is weens die hoë misdaad aangesê om [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 11 November om 11:00

PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
 
Die nuus om elfuur:
 
*** Minstens 37 kinders ontvang hospitaalbehandeling nadat die bus waarin hulle gery het op Papalong buite Matatiele in die Oos-Kaap die pad verlaat en omgeslaan het.

Volgens die skoolleerlinge het die busbestuurder te vinnig gery en in ‘n draai beheer oor die voertuig verloor. Die polisie ondersoek ‘n [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 11 November om 08:00

PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
 
Die nuus om agtuur:
 
*** Twee mans is  beseer toe hul mikrovliegtuig gistermiddag laat net na opstyging by Renosterfontein  buite Pretoria  geval het. Die mans van 45 en 51 het verskeie beserings opgedoen.

Die beseerde mans is deur hul vroue en lede van die gemeenskap op die ongelukstoneel gestabiliseer en na die [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 10 November om 13:00

Dinsdag 10 November 2009
In die Nuus om Een
**  ANC se sekretaris-generaal sê die voormalige voorsitter van Eskom is nie
‘n rassis nie,
**  Verbruikers gemaan oor roekelose uitgawes gedurende die feesgety, EN
**  Die Jackie Selebi-saak ontwrig.
***  Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het bewerings dat die voormalige voorsitter van Eskom, Bobby Godsell, ‘n rassis is, skerp
veroordeel. [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 10 November om 11:00

Dinsdag 10 November 2009
Die Nuus om Elf
***  AfriForum se regspan gaan vandag die minister van Polisie, Nathi Mthethwa, skriftelik versoek om redes te verskaf vir die besluit om BBP-beskerming tot beskikking van die ANC-jeugleier, Julius Malema, te stel.
AfriForum se regsverteenwoordiger, Willie Spies, sê belastingbetalers het die reg om te weet waarom Malema toegang tot staatsgefinansierde [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 10 November om 08:00

Dinsdag 10 November 2009
Die Nuus om Agt
***  Die vakbond, Solidariteit, sê hoewel die getal mynsterftes in die
eerste tien maande van die jaar minder was vergeleke by dieselfde tydperk
verlede jaar, is die verhouding van die getal noodlottige ongelukke vanjaar
hoër.
Intussen lê die sogenaamde komkommertyd, waarin mynongelukke normaalweg gedurende die laaste twee maande van die jaar skerp toeneem, [...]

Read Users' Comments (0)

“Hennekekkel”-damesoggend, 30 Januarie 2010

NG Gemeente Magaliesfort bied aan:
 
‘n Heerlike “Hennekekkel”- damesoggend op 30 Januarie 2010 om 10:30.
 
Met Retha Mcpherson  (motiveringspreker)  - kaartjies is R100.00 pp wat ‘n ligte ete insluit.
 
Pryse vir gelukkige nommers, daar is ook verskillende uitstallers wat allerlei mooi goedjies vir dames verkoop, CD’s van die 2 gaskunstenaars gaan ook te koop aangebied word teen redelike pryse.
 
Kom en geniet [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 9 November om 13:00

Maandag 9 November 2009
In die Nuus om Een
**  Aanduidings van ‘n draaipunt in die verkope van nuwe voertuie,
**  Christen-Demokratiese Party sê alle Suid-Afrikaners kwalifiseer vir
BBP-beskerming,
**  EN, ‘n veiligheidswag in ‘n transito-rooftog in KwaZulu-Natal
doodgeskiet.
***  Die nasionale vereniging van voertuigvervaardigers (Naamsa) sê die
aanduidings is dat die verkope van nuwe motors en handelsvoertuie ’n
onderste draaipunt bereik het.
Naamsa sê [...]

Read Users' Comments (0)

NUUS: 9 November om 11:00

Maandag 9 November 2009
Die Nuus om Elf
***  Ses mense is beseer toe ‘n motor vanoggend verskeie kere op die N1 naby Vanderbijlpark gerol het. Volgens ER24-woordvoerder Werner Vermaak is die bestuurder in ‘n kritieke toestand nadat hy uit die motor geslinger is. Die ander vyf insittendes is ook in ‘n ernstige toestand in die hospitaal [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 3 of 6 « 1  2  3  4  5 » ...  Last »