NUUS: 23 Februarie 2010 om 11:00
Die Nuus om Elf
*** Die leier van die ANC Jeugliga, Julius Malema, sê hy hoef slegs aan die ANC en die Jeugliga verantwoording te doen.
Hy het vanoggend in ‘n radio-onderhoud gesê hy het dit aan president Jacob Zuma en aan die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, gestel dat hy bereid is om slegs aan die [...]