NUUS: 12 April 2010 om 11:00
Die Nuus om Elf
………………………………………………………………………………..
…..
*** Die prokureur van die 15-jarige verdagte in die Eugene
Terre’Blanche-moordsaak het bevestig dat die minderjarige kind nie deur
Terre’Blanche seksueel gemolesteer of mishandel is nie.
Dit ná berigte die naweek dat die verdagtes glo hulleself verdedig het teen
beweerde seksuele toenadering.
Volgens die SAUK het die jeugdige se prokureur, Zola Majavu, vanoggend gesê
ingevolge die nuwe Kinderwet [...]