Agter die skerms… Moedersdag-Makeover

Kom dans, Klaradyn. Nedine Blom vang gees.

Soveel klere, so min tyd...

Shop, shop, shop! Mission complete.

Miskien moet die een met die pers rok wen.

Modelwerk is harde werk.

Ek sal die Macarena doen, dan doen jy die belt, oukei?

As ek hier wegkruip, pluk hulle dalk nie my wenkbroue nie...

Welkom, ek is Meneer...umm...makeover?

Wie loer...kry 'n makeover!

Hoe rooier, hoe absoluut mooier.


Ek dink daar is iets op my oog.

Bederf op sy beste.

Hou mooi stil...