Buite-uitsending van RugbyRadio - Kanhym Fresh Meat Deli - 13 Augustus

Cobus (regs), eienaar van Kanhym Vleis Deli

Voorbereiding is alles

Voorbereiding is alles. Peter agter die vleispotte.

Hennie Koortzen (staande, regs) gesels rugbysake

Die Pumas se afrigter (links) luister aandagtig

hennie-en-die-manne1
manne

V.l.n.r: Gretha Rudolph (Rippel), Marisa (Simply Slim), Hulda (Das Haus Interiors), Anne Boyes (Rippel)

Manne van Fabri-Cut saam met Kobus Rudolph (regs)

Kobus is kwaad. Mariska Rabie het sy biltong gevat. Sorrie.

Dirk Uys van Simply Slim (links) saam met Cathrien Celliers van Rippel

BESOEK KANHYM VARS VLEIS DELHI BY Winkel nommer 7, Gift Acres-geriefsentrum, Lynnwoodweg.
Skakel 012-348-0324 vir spesialiteitskase, delhi-vleise, souse, speserye, pastas, brode, ens.

Leave a Reply