PORT, POEDING en MUSIEK: Princess Christian Tehuis, 18 April
Kom geniet ‘n middag gevul met port, poeding en musiek op
18 April 2010 om 15:00.
Hannelie Botha en ensemble sal by die geleentheid optree, terwyl port en verskeie heerlike poedings bedien sal word.
**Die fondsinsamelingskonsert word gehou ten bate van Princess Christian Tehuis.**
Om te bespreek of vir meer inligting, kontak Sarie Coetzee of Linda [...]