MANNE-ONTBYT, Bentley’s Country Lodge, 12 Maart

Fondsinsamelingsgeleentheid ten bate van die SAVF Pretoria Maatskaplike Werk Dienste:
 
Manne-Ontbyt
Bentley’s Country Lodge
12 Maart 2010
R250 p.p
Ontbyt saam met bekendes en legendes!
 
Die Pretoria Maatskaplike Dienste is die grootste van 33 maatskaplike werk kantore binne die Suid-afrikaanse Vrouefederasie wat die 5 Noordelike provinsies bedien, naamlik: Gauteng, Northern Province, North-West Province, Limpopo Province and Kwa-Zulu Natal. Die personneelkomponent behels [...]

Read Users' Comments (0)

Valentine’s Dance for Connie Mulder Centre - 12 February 2010

We the parents/guardians of the Connie Mulder Centre is busy to raise funds to equip the frail care unit. Please support us. Our website: www.connie.co.za
 
Charity Valentine’s Dance for The Connie Mulder Centre for Multi-disabled adults
Date: 12 February 2010
Time: 19:00
Venue: Boerefort Primary School. 325 De Beerstreet, Wonderboom-South
Cost: R50.00 per person
 
Bring your own basket with food and [...]

Read Users' Comments (0)

Please, please help the ANIMAL AMBULANCE!

Hi Animal lovers
 
We have hit a major dilemma. Due to unforeseen circumstances we are sitting without funds for dog and cat food, medical bills, funds for townships (frontline, food, bowls, blankets and of course petrol to get there). Our bank balance is standing at minus R66 000.00, We have now well exceeded our overdraft which [...]

Read Users' Comments (0)

Fondsinsameling vir Tsenang Huise van Veiligheid, 14 Februarie

‘n Fondsinsamelingsfunksie ten bate Tsenang Huise van Veiligheid vind plaas op Sondag 14 Februarie 2010 by die Pretoria Botaniese Tuine vanaf 09h00 tot 14h00.
 
Vermaak:  Die volgende kunstenaars tree op: David Fourie, Jody Wayne, Lance James en die Rodeo Girls, Joey Lane en Jakes.
 
Toegang:  R60,00 volwassenes, skoliere R40,00 en kinders onder 6 gratis
 
Piekniekmandjies beskikbaar @ [...]

Read Users' Comments (0)

KAMEELFEES - 15 Mei 2010

KAMEELFEES
15 MEI 2010
11:00vm - 16:00nm
LAERSKOOL KAMEELFONTEIN RUGBYVELDE
083 660 2995 ANSIE
072 242 8604 MAGDA
 
Die Fees behels die hele dag se prêt met onder andere - 40 verskillende stalletjies vir almal se smaak; reuse kindervermaak-area (springkastele, waterbalaktiwiteite, gesigverf,  trampoline bungee ens ens)
Armand die singende “Cowboy” gedurende die middag - hondevertoning - trompoppies - bulletjie rugby ens ens
Ons [...]

Read Users' Comments (0)

Valentynsdans, 12 Februarie, THE PARTY SHACK

VALENTYNSDANS: 12 Februarie 2010
 
PLEK: The Party Shack (91 Kenneth Street, Andeon - Sien kaart onder)
TYD: 19:00 - 24:00 (Hekke oop vanaf 18:00)
PRYS: R20.00 p/p (Kinders onder 3 jaar gratis)
 
Bring jou eie mandjie met eetgoed en drinkgoed vir die aand.
Vure sal beskikbaar wees en braaipakke te koop teen R20.00 elk (tjop en wors).
Valentyn mandjie te koop [...]

Read Users' Comments (0)

Alleenlopersamekoms, 16 Februarie 2010

ALLEENLOPERSAMEKOMS
 
Sondagdagmiddag  16 Februarie in Centurion
 
Kuier gesellig.  Ontmoet nuwe vriende en vriendinne.
 
Bespreek asb
Cotie
012 6675317

Read Users' Comments (0)

Valentynsbal - 12 Februarie 2010, Kameeldrif-Oos

‘n Romantiese Valentynsbal  word op Vrydagaand, 12 Februarie by die Grasdak (Kameeldrift-Oos) aangebied. 
 
Die koste beloop R120 en sluit ‘n  manjifieke buffet-ete in. 
 
Kom geniet ‘n stylvolle aand met keurige geregte,  polsende musiek en aanskoulike dekor. 
 
 
Navrae: 
Ds Danie van Rensburg 083 289 1869
 
 
 

Read Users' Comments (0)

KLIP KLAP Antiek- en Kunsmark - 17 Januarie

 
Klip Klap Antiek- en Kunsmark bied  weer Sondag die 17de Januarie 2010  tussen 09:00 en 15:00 ‘n heerlike kunsmark aan.

ADRES: Leanderstraat (wat oorkant die Die Werf-restaurant, uit Olympusrylaan) nr 78A .

Daar is baie te sien en  te koop, en daar word heerlike goed te eet  en drink aangebied.

Vir meer besonderhede kontak Chris by 082-755 0586.

Read Users' Comments (0)

Fondsinsamelingskonsert, Hartbeespoortdam - 16 Desember

‘n Fondsinsamelingskonsert word gehou op 16 Desember vir Lucinda Strydom, wat ‘n beenmurgoorplanting moet ondergaan.
                      
DIE EMOE RESTAURANT
HARTBEESPOORTDAM
(R 104 - OU RUSTENBURG PAD. OMTRENT 1KM VANAF DAMDORYN 4 RIGTING STOP)
 
 KUNSTENAARS / PROGRAM
 
10:00    -    Flippie Rheeders
 
11:00    -    Lance James & Rodeo Girls
 
12:00    -    Marlene Schalkwyk
 
13:00    -    “Foam-party”
 
14:00    -    Jody Wayne
 
15:00    -    Thys die Bosveldklong
 
16:00    -    Priscilla Smith
 
17:00    [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 3 of 6 « 1  2  3  4  5 » ...  Last »