SHALOM Worship Centre, Easter Conference, 2-4 April

Event:  
SHALOM Worship Centre hosts an Easter Conference with Danie Slabbert, Deon Hockey and Jean-Pierre Bekker

Date:   
Friday 2 April to Sunday 4 April

Venue: 
SHALOM Worship Centre cnr Dr Swanepoel and 3rd Road, Montana

Contact:
Kobus de Lange – (012) 548 9853 or 084 320 1700
 

 
Kobus de Lange
SHALOM Worship Centre
Tel: 012 548 9853

Read Users' Comments (0)

NADER AAN JESUS-kamp, 9 - 11 April 2010

Glorious Ministries bied aan:
 
Closer to Jesus camp / Nader aan Jesus-kamp
 
Jong volwassenes tussen 18-30 jaar.
Koste R 450 pp
Venue: Eksderde Konferensiefasiliteit (30 km noord van Pta)
 
Kom nader aan Jesus met Geesvervulde WORSHIP, lesings en getuienisse.
 
Koste sluit in :
 - 2 nagte se akkomodasie
 - 3 etes per dag ( 6 etes vir naweek)
 - Vrugte, koffie, tee en [...]

Read Users' Comments (0)

Huweliksnaweek met Gustav & Elna Muller, 12-14 Maart 2010

 
Huweliksnaweek met Gustav & Elna Muller
Tema:           Sleutels & Slotte in die huwelik
Wanneer:      12 - 14 Maart 2010
Waar:           Lewende Woord Centurion
Koste:           R250 per paar (verversings ingesluit)
Om te registreer kontak asb kerkkantoor 012 654 3600, vir meer inligting of pad aanwysings besoek gerus ons webblad by www.lwc.org.za
 
Program
 
VRYDAGAAND
18:30-19:00  Registrasie
19:00-19:30  Lof en aanbidding met vol band
19:30-20:00  Sleutels en [...]

Read Users' Comments (0)

KLIP KLAP Antiek- en Kunsmark - 17 Januarie

 
Klip Klap Antiek- en Kunsmark bied  weer Sondag die 17de Januarie 2010  tussen 09:00 en 15:00 ‘n heerlike kunsmark aan.

ADRES: Leanderstraat (wat oorkant die Die Werf-restaurant, uit Olympusrylaan) nr 78A .

Daar is baie te sien en  te koop, en daar word heerlike goed te eet  en drink aangebied.

Vir meer besonderhede kontak Chris by 082-755 0586.

Read Users' Comments (0)

Rippel 90.5 se kamp vir gestremdes 2009

Rippel 90.5 het sy eerste kamp vir gestremdes gehou.  Dit was ‘n eerste van sy soort.  Willem en Wilna Botha (vs. van ons Godsdienskomitee) het die insiatief gehad en alles gereël.  Die kamp was so gou vol en daar is uitstekende borgskappe gekry.  Dit was ‘n kamp vir die mense om te geniet en dinge te [...]

Read Users' Comments (0)

Geref. Kerk Lyttelton, Basaar - 6 & 7 November

Die Doppers van die Gereformeerde Kerk Lyttelton, op die hoek van Stasiestraat en Monumentlaan in Lyttelton, Centurion hou ‘n lekker Dopperbasaar op 6 en 7 November 2009.
 
Dit is geskoei op ‘n plattelandse lees en ons het ‘n plaasstal met konfyte, gemmerbier, beskuit en dan kry ons 7 ton vars groente wat Vrydag 6 Nov [...]

Read Users' Comments (0)

“Wild at Heart”-kamp, 20 - 22 November

Read Users' Comments (0)

Shalom Aanbiddingsentrum Konferensie, 1-8 November

 
SHALOM Aanbiddingsentrum bied ’n Konferensie aan met DEON HOCKEY en DANIE SLABBERT
 
DATUM:        Vanaf SONDAG 1 November om 09:00 tot SONDAG 8 November
PLEK:             SHALOM Aanbiddingsentrum
h/v Dr Swanepoel and 3de WEG 
MONTANA

KONTAK:     Kobus de Lange
                        (012) 548 9853
                        079 498 9228
 

Read Users' Comments (0)

Bybelse ete, 14 November 2009

Die NG Kerk Magaliesfort bied ‘n Bybelse ete aan.
 
Wanneer: 14 November 2009
Waar: Hoek van Killick & Louis Trichardt Straat
Les Marais
Tyd: 18:30
Drag: Bybelse tyd
Koste: R25,00 per persoon
 
RSVP: Voor of op 8 November 2009 by Magda Coetzee
082 652 5747 of Santie Fourie 082 889 4261
 
 

Read Users' Comments (0)

“SA, draai terug na God!”

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Die voorlopige program vir die Turn2God-Staatsteaterfees:
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronell Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
 
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
 
17 Sept-  Danie Botha, Riana Nel, Nedine Blom,  Wian Vos, Louis Brittz
 
18 Sept -  Krisstel,Louis Brittz,  Lagnes,  Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
 
19 Sept - Bobby [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 1 of 3  1  2  3 »