“Respek vir individuele verskille”

Respek Vir Individuele Verskille
 
  Liefde as respek beteken dat jy agting en bewondering het vir jou maat se goeie eienskappe en vermoëns. Liefde as respek wil jou maat ook ondersteun ten opsigte van daardie eienskappe wat nie altyd waardering uitlok nie. Dit beteken jy erken as haar of hom as ‘n mens. Ons is almal [...]

Read Users' Comments (0)

“Gebruik positiewe taal”

Gebruik Positiewe Taal
 
Wanneer ons kommunikeer moet so ons so praat dat ons maats bereid sal wees om te luister.   Ons boodskappe word verduister deur die manier waarop ons met ons maats praat.
 
Ons moet so praat dat ons maats die boodskap wat ons wil oordra, hoor. Trouens eintlik bedoel ek dat hulle bereid sal wees om [...]

Read Users' Comments (0)

“Die rol van die hart”

Die Rol van die hart
Die rol van die hart is om ou bloed te pomp na die longe en nuwe bloed met suurstof te pomp na die liggaam. Die emosionele hart neem die irriterende roetine van die lewe verwerk dit en pomp nuwe vars lewe in die lewe en die huwelikslewe in.
 
Wanneer jou hart geen [...]

Read Users' Comments (0)

“Vyf vlakke van kommunikasie”

Vyf Vlakke Van Kommunikasie
 
Hoe weet jy wanneer ’n paartjie in die restaurant getroud is? Hulle het niks om vir mekaar te sê nie.
Hoe weet jy dat die ander paartjie nog net uitgaan? Hulle kyk in mekaar se oë en vra mekaar uit. Hulle probeer soveel as moontlik van mekaar te wete kom.
 
In die begin [...]

Read Users' Comments (0)

“Vermy giftige kommunikasie”

Die Engelse taal gebruik ’n term “power struggle” om aan te dui dat huweliksmaats mekaar wil verander.  Dit is nie in die eerste plek ‘n stryd om besluitneming nie, maar om jou maat te verander dat hy of sy moet wees soos wat jy graag wil hê jou maat moet wees. Dit beïnvloed later egter [...]

Read Users' Comments (0)

“Woorde wat bou”

Dagsê,
 
Ons het al gesê, kommunikasie kan nooit ‘n doel op sigself wees nie.  Kommunikasie in die huwelik is ‘n interaksie tussen twee mense wat hulle moet help om ‘n brug te bou tussen die twee se unieke leefwêrelde en ‘n nuwe, gedeelde leefwêreld te skep.  Wanneer huweliksmaats veilig voel by mekaar reg het op hulle [...]

Read Users' Comments (0)

Verborge eienskappe van ‘n gesonde huwelik

Verborge eienskappe van ‘n Gesonde Huwelik
 
Daar is ’n paar eienskappe van ‘n suksesvolle huwelik wat ongesiens verby gaan.
 
Die eerste is ‘n besef dat ons nie in die huwelik werk met absolute waarheid nie, maar met sieninge van die waarheid en belewenisse of persepsies.
 
Die waarheid is ‘n persoon.  In Johannes 14:6 sê Jesus dat [...]

Read Users' Comments (0)

Romantiese liefde vergaan gou

Liefde Moet Versorg Word
 
Romantiese liefde vergaan gou.  Dit hou net vir ’n ruk en begin dan kwyn.  Dit beteken ons trou almal omdat ons liefhet, maar die liefde bly egter nie vanselfsprekend nie.  Die liefde moet versorg en vertroetel word sodat dit kan gedui.
 
Die huwelik gaan deur verskillende fases.  Die eerste fase word gekenmerk [...]

Read Users' Comments (0)

Mites in die huwelik

Mites in die Huwelik
 
Daar is ’n paar mites wat mense glo oor die huwelik.  Een is dat jou huweliksmaat dadelik gaan weet wat dit is wat jy van hom verwag om jou gelukkig te maak.
 
’n Verwagting kan ’n lewensreël wees wat ek van my kinderjare af saambring of dit kan ‘n spesifieke optrede wees [...]

Read Users' Comments (0)

Vir mammas en oumas…

Opgedra aan Moeders en Oumas op Moedersdag :
 
Uit die boek : “Die groot storiesboek”
Tydlose vertellings oor lewenswaardes en die waarde van die lewe.
Uitgewers : LUX-Verbi
Beskikbaar by CUM
 
Brief aan my mees geliefde kind (Oor Moederliefde)
 
Liewe Eersteling,
Ek was nog altyd vir jou die liefste, want jy was ons eerste wonderwerkie. Jy was die beginpunt van [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 2 of 3 « 1  2  3 »