Getuienis en danksegging: Baba Henry-Lück

Ons het hierdie pragtige e-pos ontvang van Jaco Vermaak, pappa van klein Henry-Lück. ons plaas graag die storie onveranderd.
“My naam is Jaco Vermaak.
Ek en my vrou het ‘n premature baba seun gehad op 28 Aug. 2007. Almal in die familie het aangeneem dat hy dit nie gaan maak nie. Want ons het gehoor dat seuntjies [...]

Read Users' Comments (0)

Tranquillity … wish you were here!

 
 
 
 

Read Users' Comments (0)

Waar is jou hart?

Klik op die video en geniet!
stethoscope

Read Users' Comments (0)

Die son sak op ‘n lang dag…

Pragtige foto geneem by De Zeekoe in Oudtshoorn. 
Fotograaf: Elsie Bornman.
 

Read Users' Comments (0)

“Sky Angel Cowboy” - Geloof van ‘n kind

Hulle noem hom die “Sky Angel Cowboy”…
13-jarige Logan Henderson het die radiostasie KSBJ Christian Radio in Texas geskakel met ‘n wonderlike boodskap. Dit was oorspronklik in Desember 2007 uitgesaai. Die inspirerende telefoongesprek tussen die jonge Logan en die omroeper het spoedig oor die wêreld heen versprei.
Klik op die skakel om te kan kyk.
http://www.cbn.com/CBNnews/290621.aspx

Read Users' Comments (0)

Woorde is onnodig…

 
 

 

 

 

Dankie aan Johann Diedericks en Etreizia Fourie vir die foto’s!
Indien jy mooi foto’s en inspirerende stories met ons wil deel, stuur dit na mariska@rippel.co.za.

Read Users' Comments (1)

FOTO’S: Natuurlewe

Pragtige foto’s geneem deur ons eie Kobus Rudolph!
Kamera: Nikon D300.  Lens: Nikkor VR 70-300mm. 
Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Kolgans se verbyvlug.  Kamera: Nikon D300.  Lens: Nikkor VR 70-300mm.  Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Fotograaf: Kobus Rudolph.
Stuur jou foto’s en inspirerende stories na mariska@rippel.co.za. Meld, indien moontlik, die fotograaf se naam en waar [...]

Read Users' Comments (0)

Mooi foto’s

Ons ontvang soveel e-posse met mooi foto’s en inspirerende boodskappe, dat ons dit graag met jou wil deel.
Jy is welkom om pragtige foto’s en stories te stuur na mariska@rippel.co.za. Meld asseblief, indien moontlik, waar die foto geneem is en wie die fotograaf is.
Hier is solank een…
(fotograaf en plek onbekend)

Read Users' Comments (0)