Het jy ‘n “chip” op jou skouer?
SOME PEOPLE HAVE A HUGE CHIP ON THE SHOULDER… THAT’S WHAT IT LOOKS LIKE…
SOME PEOPLE HAVE A HUGE CHIP ON THE SHOULDER… THAT’S WHAT IT LOOKS LIKE…
Hakuna Matata. Ons het altyd geweet hulle bestaan…
(ongelukkig weet ons nie waar die foto geneem is nie).
What a wandafoel ishoe.
Regtig? Is dit al? Ek het gehoop dis net vir die volgende 10 000 km.
I’m dying to find out what they do here.
Dankie tog, ek het gedink dis verder.
Bet you’d like to find the little creep who typed that.
…veral rylopers in oranje oorpakke waarop staan “JAIL”.
In ‘n perfekte wêreld…
Ummm… oukei, ek weet nou presies waarheen.
Rebel. With a pause.
Sekuriteit wat werk.
Baie besige voetoorgang. Baie groot ook. Loop vinnig, ne?
Verkeersknoop. In Letland.
Ek belowe, ek sal nie weer in die huis piepie nie, oukei?
Repeat after me… Ba–na–na. It’s a fruit. Try it sometime.
Be careful what you order.
Toe word ek dors.
Die stort was net wat ek nodig gehad het.
Dis ‘n mot. Hy gym gereeld en eet al sy mieliepap.
Dit het regtig gebeur!
‘n Dame het ‘n bekende winkelgroep geskakel om ‘n koek te bestel vir ‘n kollega wat weggaan…
“What should the message on the cake be?” vra die bakker by die winkel.
“Best wishes, Suzanne“, and underneath that, “We will miss you“, het die kliënt geantwoord.
En so lyk die koek… yummie.