Kyk! Pumbaa en Tamone!
Hakuna Matata. Ons het altyd geweet hulle bestaan…
(ongelukkig weet ons nie waar die foto geneem is nie).
Hakuna Matata. Ons het altyd geweet hulle bestaan…
(ongelukkig weet ons nie waar die foto geneem is nie).
In ‘n perfekte wêreld…
Ummm… oukei, ek weet nou presies waarheen.
Rebel. With a pause.
Sekuriteit wat werk.
Baie besige voetoorgang. Baie groot ook. Loop vinnig, ne?
Verkeersknoop. In Letland.
Ek belowe, ek sal nie weer in die huis piepie nie, oukei?
Repeat after me… Ba–na–na. It’s a fruit. Try it sometime.
Be careful what you order.
Toe word ek dors.
Die stort was net wat ek nodig gehad het.
Dis ‘n mot. Hy gym gereeld en eet al sy mieliepap.
Look closely…
Standing Tall… the “Human Statue of Liberty”. This image was taken in 1918 at Camp Dodge in Iowa - and used 18 000 men.
FACTS:
Base to Shoulder: 150 feet
Right Arm: 340 feet
Widest part of arm holding torch: 12 1/2 f eet
Right thumb: 35 feet
Thickest part of body: 29 feet
Left hand [...]
Kiepie… ummm… daar is iets wat jy moet weet.
Foto’s geneem met die aanvang van ‘n reuse-sandstorm in Saudi Arabië. Die foto’s is vanaf die Faisalia-gebou geneem.
Dankie aan Wayne Steel wat dit aan ons gestuur het!
Sjoe, wonder hoe sy gaan gesels as sy groot is!
Kyk die video:
talkative
Kyk net so slim brak!
smartdog
Dit lyk of Bok van Blerk kompetisie het. Kyk na dié video en besluit self.
movie_0001