FINALIS 1 - Paula Badenhorst

Read Users' Comments (0)

MOEDERSDAG-”MAKEOVER”. Hoe om te stem?

STEM NOU vir die ma wat jy dink die BESTE lyk na haar makeover in die Rippel 90.5 en Centurion Mall se “Makeover-kompetisie” en jy kan R1000 in Centurion Mall-koopbewyse wen!
 
Hier is drie maklike stappe:
 
1)                In die Rippel-blog klik weer op die “Moedersdag-Makover Kompetisie” skakel. Dis aan die REGTERKANT van die skerm, onder CATEGORIES.
 
2)                Kyk [...]

Read Users' Comments (0)

FOTO’S VAN MAKE-OVERS!

Ons werk kliphard agter die skerms om die voor- en na-foto’s foto’s van die 10 MOEDERSDAG-MAKEOVER-finaliste op die Blog te laai.
Dankie vir jou geduld, ons sal dit binnekort gereed hê sodat jy kan stem vir jou gunsteling Mooi Ma.
ooooOOOOooooOOOOooooOOOO
We are working hard to get the before and after photos of the 10 MOTHER’S DAY MAKEOVER [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 2 of 2 « 1  2