Posted in Nuus / News | November 13th, 2009
Die Nuus om Agt
*** Die minister van Sport, Makhenkesi Stofile, en sy ministerie is steeds
ongelukkig oor die insluiting van die stut, Tendai Mtawarira, in die
Springbokspan wat vanaand in Toulouse teen Frankryk speel.
Mtawarira, wat al in 19 toetse vir Suid-Afrika gespeel het, is ‘n Zimbabwiër
wat nie ‘n Suid-Afrikaanse paspoort het nie.
Die ministerie sê Mtawarira is nes [...]
Posted in Nuus / News | November 12th, 2009
PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
In die nuus om eenuur:
**Twee polisiebeamptes in Mpumalanga vas oor korrupsie.
**Eskom verkry leningswaarborge van die regering.
**En Russiese tweeling deur dronk man uit hoë gebou gegooi.
*** Twee Mpumalanga polisiemanne is in twee afsonderlike voorvalle weens beweerde korrupsie in hegtenis geneem. Die polisie se kaptein Leonard Hlathi sê die eerste polisiebeampte is [...]
Posted in Nuus / News | November 12th, 2009
PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
Die nuus om elfuur:
***Die regering gaan na verwagting vandag uiteindelik sy stilswye oor die gebeure by Eskom verbreek wanneer die minister van openbare ondernemings, Barbara Hogan, in die Nasionale Vergadering ‘n verklaring hieroor sal doen.
Dit volg te midde van die afgelope dae se verwarring oor wie nou eintlik in [...]
Posted in Nuus / News | November 12th, 2009
PenOrent Nuus: Donderdag 12 November 2009.
Die nuus om agtuur:
***Polisie in die Vrystaat het vyf mense in hegtenis geneem wat blykbaar lede van ‘n sindikaat is wat vervalste leerling- en bestuurderslisensies in Bloemfontein en omgewing verkoop het.
Die verdagtes, onder wie ‘n klerk by ‘n toetsentrum in Bloemfontein , is tydens klopjagte op verskeie huise in die [...]
Posted in Nuus / News | November 11th, 2009
PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
In die nuus om eenuur:
**Japanse sokkerspan teen hoë misdaad gemaan.
**Julius Malema weer die teiken van spottery.
**En minstens agtien mense dood in Zambiese padongeluk. …
***Die Japanse sokkerspan wat eerskomende Saterdag in ‘n vriendskaplike wedstryd teen die 2010 wêreldbeker gasheer Suid-Afrika in Durban speel, is weens die hoë misdaad aangesê om [...]
Posted in Nuus / News | November 11th, 2009
PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
Die nuus om elfuur:
*** Minstens 37 kinders ontvang hospitaalbehandeling nadat die bus waarin hulle gery het op Papalong buite Matatiele in die Oos-Kaap die pad verlaat en omgeslaan het.
Volgens die skoolleerlinge het die busbestuurder te vinnig gery en in ‘n draai beheer oor die voertuig verloor. Die polisie ondersoek ‘n [...]
Posted in Nuus / News | November 11th, 2009
PenOrent Nuus: Woensdag 11 November 2009.
Die nuus om agtuur:
*** Twee mans is beseer toe hul mikrovliegtuig gistermiddag laat net na opstyging by Renosterfontein buite Pretoria geval het. Die mans van 45 en 51 het verskeie beserings opgedoen.
Die beseerde mans is deur hul vroue en lede van die gemeenskap op die ongelukstoneel gestabiliseer en na die [...]
Posted in Nuus / News | November 10th, 2009
Dinsdag 10 November 2009
In die Nuus om Een
** ANC se sekretaris-generaal sê die voormalige voorsitter van Eskom is nie
‘n rassis nie,
** Verbruikers gemaan oor roekelose uitgawes gedurende die feesgety, EN
** Die Jackie Selebi-saak ontwrig.
*** Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het bewerings dat die voormalige voorsitter van Eskom, Bobby Godsell, ‘n rassis is, skerp
veroordeel. [...]
Posted in Nuus / News | November 10th, 2009
Dinsdag 10 November 2009
Die Nuus om Elf
*** AfriForum se regspan gaan vandag die minister van Polisie, Nathi Mthethwa, skriftelik versoek om redes te verskaf vir die besluit om BBP-beskerming tot beskikking van die ANC-jeugleier, Julius Malema, te stel.
AfriForum se regsverteenwoordiger, Willie Spies, sê belastingbetalers het die reg om te weet waarom Malema toegang tot staatsgefinansierde [...]
Posted in Nuus / News | November 10th, 2009
Dinsdag 10 November 2009
Die Nuus om Agt
*** Die vakbond, Solidariteit, sê hoewel die getal mynsterftes in die
eerste tien maande van die jaar minder was vergeleke by dieselfde tydperk
verlede jaar, is die verhouding van die getal noodlottige ongelukke vanjaar
hoër.
Intussen lê die sogenaamde komkommertyd, waarin mynongelukke normaalweg gedurende die laaste twee maande van die jaar skerp toeneem, [...]
Page 7 of 10 « First ... « 5 6 7 8 9 » ... Last »