Rippel 90.5 Jaareindfunksie en Toekenningsaand, 10 November 2009

Rippel 90.5 se jaareindgeselligheid en toekenningsaand is op 10 November by die Performer Teater in Pretoria gehou.
Nie alleen is personeellede vir goeie diens beloon nie,  maar ook is die Adverteerder van die Jaar 2009 aangewys.
Adverteerders van die Maand het ook elk ‘n sertifikaat ontvang.

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Adverteerders PETSTOP (wenner - Julie) en THE GREEN GUESTHOUSE (wenner - September) [...]

Read Users' Comments (0)

Rippel 90.5 se kamp vir gestremdes 2009

Rippel 90.5 het sy eerste kamp vir gestremdes gehou.  Dit was ‘n eerste van sy soort.  Willem en Wilna Botha (vs. van ons Godsdienskomitee) het die insiatief gehad en alles gereël.  Die kamp was so gou vol en daar is uitstekende borgskappe gekry.  Dit was ‘n kamp vir die mense om te geniet en dinge te [...]

Read Users' Comments (0)

Steve Hofmeyr kom loer in! 14 Oktober 2009

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Riaan Grobler gesels met Steve Hofmeyr in die ateljee.
(Baie dankie aan EMI vir die foto’s)

Read Users' Comments (0)

Buite-uitsending, Menlyn Multifranchise, 22 Augustus

 

Baie dankie aan Marie Coetzer vir die mooi foto’s.

Read Users' Comments (0)

Pieter de Necker - NA Simply Slim

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Pieter het 13.68 kg in vetmassa verloor.

Read Users' Comments (0)

Magdelt Julyan - NA Simply Slim

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
“Ek het nog altyd gesukkel om met ‘n dieet te begin. Simply Slim laat jou begin dieet sonder dat jy agterkom. Drink net die pil en gaan aan met jou lewe.
Sorg net dat jy ten minste elke uur ‘n glas water. Daarna gebeur die res vanself.
Ek was baie dors en het nie aan eet gedink [...]

Read Users' Comments (0)

Baie geluk, slanke Nikki!

Nikki Wiers is die waardige wenner van die Rippel 90.5- en Simply Slim-uitdaging.
‘n Pragtige en slanke Nikki het ‘n ongelooflike 25 kg verloor, en dit na net drie maande.
Jy’s ‘n inspirasie, Nikki…
 
 
 
 
 
 
 
 
 
NIKKI SE GETUIGSKRIF:
 ”Na slegs twee maande wat ek Simply Slim gebruik, het ek uitstekende resultate gehad - ek het 17.7 kg verloor!
 ’n Wonderlike aspek van [...]

Read Users' Comments (0)

Riaan Grobler en Alta Koekemoer

Rippel 90.5 se buite-uitsending op Saterdag, 15 Augustus by die Transoranje Skool vir Dowes.

Read Users' Comments (0)

Buite-uitsending van RugbyRadio - Kanhym Fresh Meat Deli - 13 Augustus

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

BESOEK KANHYM VARS VLEIS DELHI BY Winkel nommer 7, Gift Acres-geriefsentrum, Lynnwoodweg.
Skakel 012-348-0324 vir spesialiteitskase, delhi-vleise, souse, speserye, pastas, brode, ens.

Read Users' Comments (0)

Baie geluk, Hennie Koortzen!

Die Sportjoernalis van die Jaar-toekenning, het – sedert dit in 1980 deur Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) in die lewe geroep is – met rasse skrede gegroei tot een van die mees gesaghebbende toekennings vir sportverslaggewers in Suid-Afrika.
 
Die toekenningseremonie het op 29 Junie tydens ‘n glansryke banket by die Sandton Sun plaasgevind. ‘n Rekordgetal van 450 inskrywings [...]

Read Users' Comments (0)

 Page 1 of 3  1  2  3 »