KIA en Hyundai Menlyn, buite-uitsending 20 Junie 2009
Photos moved. Please click here: http://www.rippel.co.za/gallery_2009_KIA_Hyundai_Menlyn.html
Photos moved. Please click here: http://www.rippel.co.za/gallery_2009_KIA_Hyundai_Menlyn.html
African Outdoor Sports, ‘n adverteerder van Rippel 90.5, het vir ‘n tydperk lank ‘n promosie oor die lug laat adverteer vir SABRE-pepersproei. Benewens verskeie tipes pepersproei-kannetjies wat weggegee is aan luisteraars, het hulle ook ‘n splinternuwe VW Golf in ‘n sms-kompetisie weggegee.
Die wenner van die motortjie is op Donderdag, 11 Junie aangekondig… hartlik geluk aan KAREN GROBLER! [...]
Leon Ferreira, Raymond Cilliers, Elsie Bornman, Freddie Wessels en Mervis.
Daar was heerlike eetgoed…
Klein en groot het kom luister.
‘n Adverteerder by Rippel 90.5, BAYETE, het van die werknemers genooi om ‘n dag by die Spa deur te bring.
Mens is nogal skepties: om deur vreemdes masseer te word… om heeldag in ‘n japon rond te dwaal… drink vreemde drankies in ‘n borrelbad… nee wat.
Maar wat ‘n heerlike verrassing!
Die pad soontoe is nogal misleidend. Dit lyk [...]
Hiert, jou katvis!
Wanneer Kobus Rudolph nie hard werk agter die mikrofoon nie, kan jy hom langs die viswaters aantref.
Hoe groot is hy? Soooooo groot….
Vanaf middernag op Vrydagoggend, 20 Maart, het Rippel 90.5 sy deure oopgemaak as deel van die Nasionale Dag van Gebed. Rippel 90.5 wou hom spesiaal voor God verootmoedig en ons land voor die komende verkiesing aan Hom opdra.
Luisteraars, predikante, en Rippel 90.5-omroepers het dwarsdeur die nag gebid, God geloof, uit die Skrif gelees en die knie [...]
Iets wat jy nie gou weer sal sien nie.
ANNE BOYES met BLOUBUL-HORINGS!
This album has been moved to http://www.rippel.co.za/gallery_2009_valentyn-konsert.html
This album has been moved to http://www.rippel.co.za/gallery_2009_valentyn-kompetisie.html
This album has been moved to http://www.rippel.co.za/gallery_2008_Kyk-so-Jakkals.html