Die dieët het begin!

Simply Slim is a revolutionary weight loss supplement with pharmaceutical grade neutraceuticals that are not found in other weight loss products.  The key benefits of this product are the promotion of a healthy life and loss of excess weight.  It helps to detox the system without side effects, making you feel energetic, with a zest for life.

 

Simply Slim borg ses Rippel 90.5-omroepers om vir 3 maande die dieët te volg.

 

  • Die omroepers is in 2 spanne ingedeel, volgens hulle vetpersentasie en gewig.
  • Voor- en na-foto’s sal geneem word om natuurlik te spog met al hul resultate (sien die foto’s ook in hierdie kategorie op die BLOG).

 

  • Die kompetisie het Maandag, 11 Mei 2009 met volle vaart begin.
  • Na elke 10de dag word hulle as span geweeg. Inligting en die omroepers se kommentaar oor Simply Slim word op die Rippel Blog gepos.

 

Simply Slim wil baie dankie sê aan die borge:

 

  • Watermaker -  lewer daagliks hul Ozonated Water met ‘n hoë minerale-inhoud.  Skakel Carike by 082 321 0702 vir spesiale pryse op 500ml- & 5-liter- waterbottels en waterverkoelingseenhede vir kantore en huise.

 

  • Endermologie & Skin Kliniek Pretoria-Oos - bederf al die deelnemers met behandelings by haar salon. Besoek www.endermologiepretoria.co.za. Skakel Henriette by 082-888-3200

 

  • Die dame wat die meeste persentasie vet verloor kry endermologie, 14 sessies, by Endermologie & Skin Kliniek, ter waarde van R3 000 (ongeag of sy in die wenspan is)

 

  • Die man wat die meeste persentasie vet verloor, kry 3 maande se “body transformation” by die gimnasium, Fabulossphysics (ongeag of hy in die wenspan is). Skakel Alette van Fabulossphysics by 082-531-7177. 

 

  • En by dit alles, kry die span wat wen elkeen 10 sessies Ozone-behandeling by Alette van Fabulossphysics.

 

  • Elke lid wat deel is van die wenspan kry elk 10 sessies se Ozone-behandelings by Alette van Fabulossphysics.

 

  • Natuurlik die prys waaroor al die deelnemers so volhard, is die wegbreek na Sabuti Lodge in Ballito.

 

Luisteraars kan ook wen!

 

Luisteraars kan weekliks ‘n Simply Slim- maandvoorraad-pak wen, deur hul naam en van te SMS na 35010.  Begin jou SMS se teks met die woord Rippel Simply Slim en dan jou naam en van, bv. Rippel Simply Slim Piet Pompies.

 

Wenners sal aangekondig word tydens die Simply Slim-onderhoude op Rippel 90.5



 

Leave a Reply