Die TekkieKlub gaan dieretuin toe! Junie 2009

Reg om te vertrek

Reg om te vertrek

Op pad met die opelug-bus

Op pad met die opelug-bus

Die tapir was baie interessant

Die tapir was baie interessant

Ou Grote lê in die son.

Ou Grote lê in die son.

Luister en loer na die lemurs

Luister en loer na die lemurs

Oor die brug na nog 'n avontuur

Oor die brug na nog 'n avontuur

Pret in 'n hok

Pret in 'n hok

Mamma, ek voel nou soos 'n aap!

Mamma, ek voel nou soos 'n aap!

Groepfoto

Groepfoto

Die gids was wonderlik

Die gids was wonderlik

kyk-rippel
Hierdie is slegs ‘n paar van die foto’s wat by die Dieretuin geneem is. Indien u foto’s wil bestel, kan u CARMEN BOTHA skakel by 072-405-5561.

Leave a Reply