Fondsinsameling vir Tsenang Huise van Veiligheid, 14 Februarie
‘n Fondsinsamelingsfunksie ten bate Tsenang Huise van Veiligheid vind plaas op Sondag 14 Februarie 2010 by die Pretoria Botaniese Tuine vanaf 09h00 tot 14h00.
Vermaak: Die volgende kunstenaars tree op: David Fourie, Jody Wayne, Lance James en die Rodeo Girls, Joey Lane en Jakes.
Toegang: R60,00 volwassenes, skoliere R40,00 en kinders onder 6 gratis
Piekniekmandjies beskikbaar @ R400, moet vooraf bespreek word en sluit toegang vir 2 volwassenes in.
Kontakbesonderhede: (012) 343 2572
Natasha 082 788 9564