FOTO’S: Natuurlewe
Pragtige foto’s geneem deur ons eie Kobus Rudolph!
Kamera: Nikon D300. Lens: Nikkor VR 70-300mm.
Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Kolgans se verbyvlug. Kamera: Nikon D300. Lens: Nikkor VR 70-300mm. Geneem by LC de Villiers Sportsentrum van TUKS.
Fotograaf: Kobus Rudolph.
Stuur jou foto’s en inspirerende stories na mariska@rippel.co.za. Meld, indien moontlik, die fotograaf se naam en waar die foto geneem is.

