Harlekyn-liewenheersbesie - 3 November
VKTK: DINSDAG 2009/11/03
Die Harlekynliewenheerbesie:

Vir meer ingligting oor dié besie en die gevaar wat hy inhou vir jou tuin, besoek gerus:
Indien die besie in die Pretoria area gewaar word, skakel asseblief vir Riaan Stalls by 012 304 9560 of epos stallsr@arc.agric.za