“Hennekekkel”-damesoggend, 30 Januarie 2010

NG Gemeente Magaliesfort bied aan:

 

‘n Heerlike “Hennekekkel”- damesoggend op 30 Januarie 2010 om 10:30.

 

Met Retha Mcpherson  (motiveringspreker)  - kaartjies is R100.00 pp wat ‘n ligte ete insluit.

 

Pryse vir gelukkige nommers, daar is ook verskillende uitstallers wat allerlei mooi goedjies vir dames verkoop, CD’s van die 2 gaskunstenaars gaan ook te koop aangebied word teen redelike pryse.

 

Kom en geniet ‘n onvergeetlike oggend saam met ons!

 

Kontaknommers:

Esme 072 8875811, Yolandi 0795017948 en Marisa 0827889176

Leave a Reply