KAMEELFEES - 15 Mei 2010
KAMEELFEES
15 MEI 2010
11:00vm - 16:00nm
LAERSKOOL KAMEELFONTEIN RUGBYVELDE
083 660 2995 ANSIE
072 242 8604 MAGDA
Die Fees behels die hele dag se prêt met onder andere - 40 verskillende stalletjies vir almal se smaak; reuse kindervermaak-area (springkastele, waterbalaktiwiteite, gesigverf, trampoline bungee ens ens)
Armand die singende “Cowboy” gedurende die middag - hondevertoning - trompoppies - bulletjie rugby ens ens
Ons hoof vermaak vir die dag is 18:00 die aand EDEN.
Kaartjies beloop R85-00 per persoon
Ons nooi almal om die dag saam met Laerskool Kameelfontein se mense te kom geniet en ons te help om fondse in te samel vir die skool!!