KIMIAD-Familiemark, Saterdae

Die Kimiad-familiemark vind elke Saterdag van 7:00 - 14:00 plaas.

 

Die mark is lieflik geleë op die Kimiad Gholfbaan in Wekkerstraat en het ‘n heerlike vakansieatmosfeer. Daar is elke Saterdag springkastele en musiek, goeie koffie, heerlike tuisgebak en nog baie ander dinge wat jy by ‘n mark sal verwag.

 

Vir n vakansie elke Saterdag….Kimiad Familiemark!

 

 

Cornel Bodenstein

082 410 8672

info@kimiadmarket.co.za

www.kimiadmarket.co.za

Leave a Reply