KLAP ‘n TEKKIE-Pretloop, 27 Februarie

KLAP ‘n TEKKIE Pretloop

 

Van Rensburg tehuis, vir bejaardes in Pretoria-Wes (Danville) bied die Klap ‘n Tekkie aan by die Fonteine in Pretoria, op Saterdag 27 Februarie 2010.

 

Bring jou huisgesin, kinders, babas in stootkarretjies, familie, vriende, ouens in rolstoele en jou hondekinders (aan halsbande) saam.

 

Stap 1, 5 of 10 km in die mooi skaduryke en veilige omgewing.

 

Vir meer inligting : www.klapntekkie.co.za

Kontak Elma 082 954 7955   /  Marietjie 082 495 3350  /  Magda 082 391 4835

Leave a Reply