KLIP-KLAP Antieke- en Kunsmark, 21 Maart

b-w-back-page2

Klip Klap Antiek- en Kunsmark bied  weer Sondag, 21 Maart tussen 09:00 en 15:00 ‘n heerlike, eklektiese mark aan in Olympus in die Ooste van Pretoria -

 

Leanderstraat 78A (Draai oos uit Olympusrylaan voor  Die Werf Restaurant) .

 

Daar is baie te sien en  te koop en smaaklike etes word aangebied. Nuwe uitstallers te sien.

 

Vir meer besonderhede kontak Chris by 082-755 0586.

Leave a Reply