MOEDERSDAG-”MAKEOVER”. Hoe om te stem?

STEM NOU vir die ma wat jy dink die BESTE lyk na haar makeover in die Rippel 90.5 en Centurion Mall se “Makeover-kompetisie” en jy kan R1000 in Centurion Mall-koopbewyse wen!

 

Hier is drie maklike stappe:

 

1)                In die Rippel-blog klik weer op die “Moedersdag-Makover Kompetisie” skakel. Dis aan die REGTERKANT van die skerm, onder CATEGORIES.

 

2)                Kyk na die voor en na foto’s van ons 10 finaliste en stem per sms vir jou gunsteling deur ‘n sms te stuur met die woorde RIPPEL MAKOVER, met die finalis se naam, en jou naam, na 35010. Stem soveel keer as wat jy wil. 

 

Onthou, elke sms kos R3,00.

 

Die algehele wenner waarvoor jy gestem het stap weg met …

R10 000 se koopbewyse van Centurion Mall. 

 

Hierdie wenner word aangewys tydens die Rippel 90.5 en Select Musiek se “Dankie Ma… Konsert” eerskomende Sondag, 10 Mei om 9 uur by die Centurion Mall Waterfront.

 

Stem nou vir jou gunsteling!

 

*** ONTHOU ****

Die foto’s van die finaliste hier onder is in GEEN SPESIFIEKE VOLGORDE nie.

Dis bloot genommer van 1 tot 10, soos ons die foto’s ontvang het.

 

 

 

Leave a Reply