Net in Afrika…
Dit het regtig gebeur!
‘n Dame het ‘n bekende winkelgroep geskakel om ‘n koek te bestel vir ‘n kollega wat weggaan…
“What should the message on the cake be?” vra die bakker by die winkel.
“Best wishes, Suzanne“, and underneath that, “We will miss you“, het die kliënt geantwoord.
En so lyk die koek… yummie.
