Princess Christian-tehuis vir senior burgers - Spesiale oggendtee

The Princess Christian Home

Caring for Senior Citizens Since 1904

  

Princess Christian Tehuis is ‘n nie-winsgewende organisasie wat spesialiseer in die versorging van verswakte bejaardes en diegene wat ly aan Alzheimer-siekte.  Die hoeksteen van die Tehuis, wat begin het as ‘n sopkombuis gedurende die Anglo-Boere Oorlog, is op 24 September 1904 deur Koningin Victoria se dogter, Princess Christian gelê. 

 Op 12 September 2009 vier ons Princess Christian Tehuis se 105de bestaansjaar deur middel van ‘n spesiale oggendtee.  Gedurende die oggend, sal ‘n paar mense eksklusiewe items aanbied in aanvulling tot Black Tie Ensemble se optrede.

 Hiermee wil ek graag vra dat u ons funksie indien moontlik voor 5 September 2009 oor die lug noem, indien moontlik, tydens ‘n program. 

 Datum:   12 September 2009

Tyd:   10:00

Plek: St Francis Anglikaanse Kerk, hoek van Albert en Longstraat, Waterkloof, Pretoria

Vermaak :  Black Tie Ensemble

Vir meer inligting kontak ontvangs by 012 460 2221

Leave a Reply