Raar, maar waar

In ‘n perfekte wêreld…

Ummm… oukei, ek weet nou presies waarheen.

Rebel. With a pause.

Sekuriteit wat werk.

Baie besige voetoorgang. Baie groot ook. Loop vinnig, ne?

Verkeersknoop. In Letland.

Ek belowe, ek sal nie weer in die huis piepie nie, oukei?

Repeat after me… Ba–na–na. It’s a fruit. Try it sometime.

Be careful what you order.