Rippel 90.5 Jaareindfunksie en Toekenningsaand, 10 November 2009

En die wenners is ...

En die wenners is ...

Rippel 90.5 se jaareindgeselligheid en toekenningsaand is op 10 November by die Performer Teater in Pretoria gehou.
Nie alleen is personeellede vir goeie diens beloon nie,  maar ook is die Adverteerder van die Jaar 2009 aangewys.
Adverteerders van die Maand het ook elk ‘n sertifikaat ontvang.

Seremoniemeester, Kobus Rudolph

Seremoniemeester, Kobus Rudolph

Februarie-wenner, IDEAL CAR. Frans Parsons (links) en René Ehlers.

Februarie-wenner, IDEAL CAR. Frans Parsons (links) en René Ehlers.

Maart-wenner: CRISIS ON CALL. Marius Vermaak (links) en René Ehlers.

Maart-wenner: CRISIS ON CALL. Marius Vermaak (links) en René Ehlers.

April-wenner: OUMA SE VETKOEKDEN

April-wenner: OUMA SE VETKOEKDEN. Elria (links) ontvang die sertifikaat.

Mei-wenner: BAYETE SPA

Mei-wenner: BAYETE SPA

Kobus kry eers 'n Bayete-rugkrappie...

Kobus kry eers 'n Bayete-rugkrappie...

Junie-wenner: SONJA SMIT BEGRAFNISDIENSTE. Sonja Smit (links).

Junie-wenner: SONJA SMIT BEGRAFNISDIENSTE. Sonja Smit (links).

Augustus-wenner: LIFEMED

Augustus-wenner: LIFEMED

Adverteerders PETSTOP (wenner - Julie) en THE GREEN GUESTHOUSE (wenner - September) kon nie die funksie bywoon nie.

Adverteerder van die Jaar - CRISIS ON CALL. Marius Vermaak ontvang die toekenning.

Adverteerder van die Jaar - CRISIS ON CALL. Marius Vermaak ontvang die toekenning.

RIPPEL 90.5-PERSONEELTOEKENNINGS

Beste Program vir 2009: RUGBYRADIO.

Beste Program vir 2009: RUGBYRADIO. Ina Uys (Raadslid) oorhandig die toekenning aan Hennie Koortzen (aanbieder, samesteller van RugbyRadio).

Beste omroeper vir 2009 - Hennie Koortzen

Beste omroeper vir 2009 - Hennie Koortzen (regs). Ina Uys (links).

Toekenning vir voortgesette, uitstekende diens - David Sithole

Toekenning vir voortgesette, uitstekende diens - DAVID SITHOLE (tegniese direkteur).

HUB (CEO)-toekenning vir puik diens aan die gemeenskap: WILLEM BOTHA

HUB (CEO)-toekenning vir puik diens aan die gemeenskap: WILLEM BOTHA

Personeellid van die Jaar: Riaan Grobler (regs).

Personeellid van die Jaar: RIAAN GROBLER (regs).

ANDER FOTO’S

Elsie Bornman (links) en René Ehlers

Elsie Bornman (links) en René Ehlers

Magdelt Julyan

Magdelt Julyan

Pieter de Necker (links) en Werner Bezuidenhout

Pieter de Necker (links) en Werner Bezuidenhout

Rina Browne

Rina Browne

Gretha en Kobus Rudolph

Gretha en Kobus Rudolph

Leave a Reply