RIPPEL RADIOTHON 26 en 27 Februarie 2009

Rippel 90.5 hou op 26 en 27 Februarie ‘n RADIOTHON om fondse in te samel vir onder andere ‘n nuwe buite-uitsendingseenheid en ook om ons regskoste te dek vir ons permanente-lisensieaansoek.

Ons het jou hulp nodig!

Indien jy ‘n donasie wil maak aan Rippel 90.5 vir die Radiothon, is die volgende bankbesonderhede van toepassing:

Rekeninghouer:  Rippel 90.5 FM

ABSA Tjekrekening: 1500 166 416

Plaas asseblief jou NAAM en VAN as verwysing, en ook die Rippel-uitsaaispan aan wie jy wil doneer, byvoorbeeld:

CEN Piet Pompies (CEN staan vir CENTURION)

Die spanne is by die volgende plekke gestasioneer:

CENTURION MALL (CEN)

MENLYN (MEN)

JAKARANDA-SENTRUM (JAK)

ATELJEE (AT)

Jy kan ook die ateljee skakel met donasies - 012-349-2590

Baie, baie dankie vir jou bydrae om Rippel 90.5 se Radiothon ‘n sukses te maak! Bly ingeskakel by 90.5 vir al die aksie en meer besonderhede.

Leave a Reply