“SA, draai terug na God!”

terug-na-god

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die voorlopige program vir die Turn2God-Staatsteaterfees:

15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronell Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz

 

16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz

 

17 Sept-  Danie Botha, Riana Nel, Nedine Blom,  Wian Vos, Louis Brittz

 

18 Sept -  Krisstel,Louis Brittz,  Lagnes,  Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal

 

19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos,  Lagnes, Riana Nel, Louis Brittz

 

20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af).

 

Aande se optredes begin om 19:30 en hou aan tot 22:00. Daar sal elke aand ’n pouse wees.

 

Sondagmiddag (20ste) se optrede begin om 15:00 tot 17:00.

Leave a Reply