Simply Slim-terugvoer - 20 dae

20 dae – terugvoer

 

Ten spyte van die winterkoue, is dit vuurwarm in die Rippel 90.5-kantore soos die twee Simply Slim-spanne se vetrolletjies wegsmelt.

 

Alette van Fabulossphysics het Simply Slim se Rippel 90.5- aanbieders kom weeg, 20 dae vanaf die aanvang van die Simply Slim-uitdaging.

 

Onderskeidelik het die spanne nog 7,1 kg en 4,3 kg verloor!

 

Besoek Simply Slim by http://www.simplyslim.co.za om uit te vind hoe slim dit kan wees op die kilogramme af te skud.

 

‘n Groot dankie aan ons borge: Simply Slim, Fabulossphysics en Watermaker, Endermology in Pretoria-Oos.

Leave a Reply