Spinnejaan… of ‘n bobbekop?

Okei, as hierdie meneer in jou tuin ‘n web kom spin, dan moet jy vir jou ‘n ander huis gaan soek.

Hy het hom!

Hy het hom!

Netnou vang hy dalk jou huiskat of worshond ook.

Is it a bird? Is it a plaine? No! It's super spider!

IS IT A BIRD? IS IT A PLANE? NO! IT’S SUPER SPIDER!!!

(Die fotograaf se naam, die spinnkekopspesie en die plek waar die foto geneem is, is onbekend… maar wat maak dit saak? Wes Craven kan hiervan ‘n fliek maak. )

One Response to “Spinnejaan… of ‘n bobbekop?”

  1. "Oubaas" says:

    Wow! Maar dis ‘n MENEER ne? :0

Leave a Reply