Valentynsbal - 12 Februarie 2010, Kameeldrif-Oos
‘n Romantiese Valentynsbal word op Vrydagaand, 12 Februarie by die Grasdak (Kameeldrift-Oos) aangebied.
Die koste beloop R120 en sluit ‘n manjifieke buffet-ete in.
Kom geniet ‘n stylvolle aand met keurige geregte, polsende musiek en aanskoulike dekor.
Navrae:
Ds Danie van Rensburg 083 289 1869