Valentynsdans, 12 Februarie, THE PARTY SHACK

VALENTYNSDANS: 12 Februarie 2010

 

PLEK: The Party Shack (91 Kenneth Street, Andeon - Sien kaart onder)

TYD: 19:00 - 24:00 (Hekke oop vanaf 18:00)

PRYS: R20.00 p/p (Kinders onder 3 jaar gratis)

 

Bring jou eie mandjie met eetgoed en drinkgoed vir die aand.

Vure sal beskikbaar wees en braaipakke te koop teen R20.00 elk (tjop en wors).

Valentyn mandjie te koop teen R150.00 - Sluit in Sjampanje en verskeie verversings vir

twee persone.  (slegs op bespreking).

Ingerigte speelarea vir die kinders - springmat, “jungle gym”, swaaie, ens

 

Vir meer inligting:

Anton 0798812572                           

Esta     084 7090 740

Sien ook “The Party Shack” groep op Facebook

Leave a Reply