VKTK 27 Oktober: Valkie
VALKIE
Foto’s van die valkie wat Johan Klopper langs die pad gekry het en nou vertoetel.
Dit is duidelik dat die valkie ‘n rot of iets geëet het wat vergiftig is en nou die gevolge daarvan dra.
Die foto’s is deur Chris Pienaar vir ons gestuur.
NS. Gedurende die program van Dinsdag 2009/11/03 het Johan Klopper ons ingelig dat die valkie dit ongelukkig nie oorleef het nie.

